Jan lize mari

jl

14 09 2024
Swash Flower Calligraphy Element
Swash Line Calligraphy Element
Rose Pink and Burgundy Flower Watercolor Frame Background

Salted caramel yskoffie… Alles het begin met ‘n salted caramel yskoffie by Starbucks.

Die oomblik wat hulle oë ontmoet het, het Lize-Mari geweet dit is haar trouman. Jan sê dit het hom ongeveer sewe minute gevat om dieselfde gevolgtrekking te maak. Mans is mos maar ‘n bietjie stadig.


Mense glo nie meer in liefde met die eerste oogopslag nie, maar die verloofring twee maande later vertel ‘n ander storie.

2023 was ‘n goeie jaar. Impulsiewe Sondae, dans op die mall se dak, Vryfees, weddenskappe (met langtermyn gevolge), wings by die hoekkaffee,

laat (of te vroeg?) opdaag by die fliek en tande maak is slegs ‘n paar avonture waarmee hulle hulself besig gehou het.


Kom wees deel van hulle grootste avontuur nog!

#VERLIEFVERLOOFVERVENTER