jl
is kinders welkom?
Slegs as die uitnodiging dit so spesifiseer
mag ek ‘n metgesel bring?
Slegs as die uitnodiging dit so spesifiseer
kan ons ‘n koelhouer bring?
Nee, geen koelhouers sal toegelaat word op die perseel.
Is daar ‘n kroeg beskikbaar?
Ja, daar sal ‘n kontant kroeg tot julle beskiking wees.
Wat kan ons gee as ‘n trougeskenk?
Ons nessie is klaar geveer, ‘n geldjie sal ons baie waardeer.